MEER OOR

Kommapunt is ’n omvattende diensportaal vir die vertaling en/of proeflees en redigering van, onder meer, persverklarings, advertensies, regsdokumente, manuskripte, handleidings, verhandelings, rubrieke, verslae, transkripsies en meer.

Met vertroue bied ek my kundigheid en ervaring van meer as 21 jaar as vertaler en subredakteur in die media aan.

Swirl Top

Ek waarborg uitnemende werk
en die haal van spertye

Swirl Bottom

Dienste

Vertaalwerk (Afrikaans, Engels, Duits), proeflees en redigering van die volgende:

Advertensies

Advertensies

Persoonlik, Kommersieel
& ander

Brosjures

Brosjures

Vakansie, Eiendom
& ander

Regsdokumente

Regsdokumente

Testamente
& ander

Handleidings

Handleidings

Opvoeding, Tegnies
& ander

Manuskripte

Manuskripte

Kortverhale, Romans, Gedigte
& ander

NUUSMEDIA

NUUSMEDIA

Politiek, Sport, Aktueel
& ander

Koerant

Koerant

Persverklarings
(enige)

Promosies

Promosies

Kos/Restaurante, Ontspanning
& ander

verhandelings

verhandelings

Persoonlike onderhoud
& bespreking

Kontak

Kontak my gerus vir ’n kwotasie of enige navrae